JOIN OUR MAILING LIST


Wat glo jy?
In geluk of karma miskien

Wat van ons tye is in Sy hande?
Die hare op jou hoof, almal getel

Niemand sal jou uit Sy hand ruk
Meer werd as baie mossies

Engele word beveel om jou te bewaar
�n Antwoord voordat jy roep

Krag vir die vermoeide
�n Hoopvolle toekoms

Blydskap in die plek van droefheid
Verbinde wonde & genesing

Hy ken jou naam
Ons tye is in Sy hande!

Alle regte voorbehou

Back