JOIN OUR MAILING LIST


Al die lesse wat ek geleer het
Direk van God se hand
Het bevestiging gekry
Alles net soos ek dit ondervind het

Bevestiging dat die Here ons almal lief het
‘n Storie van halfpad om die wêreld
My wêreld val om my inmekaar
Geeneen kan dit in sy wêreld belet

Hy het gewaarsku dat moeilikheid kom
Maar het ook vrede in Hom beloof
Het jou wêreld al om jou inmekaar geval?
Het jy by Sy vrede uitgekom?

Tog bly ek staande
Vrede kry ek by die kruis
Moenie vra hoekom nie
In Jesus vind ek vrede

Alle regte voorbehou!

Back