JOIN OUR MAILING LIST


Vir wie staan jy in die oggend op?
Miskien omdat jy nie wil teleurstel nie?
Dalk bang wat mense sal dink?

Vir wie gee jy jou bes?
Waarom is dit só belangrik?
Hoekom maak dit saak?

Vir wie wil jy die son en sterre gee?
Jesus sê moenie behaers van mense word nie
So as Hy nie jou antwoord op die vrae was nie�

Vir wie het jy dit eintlik gedoen?
Net om sekerlik teleur te stel
Al jou goeie bedoelings na die maan

Vir wie het jy die laaste treë geloop
Waarom jouself verloën?
Onthou, dit maak net saak as jy dit vir Hom doen.

Alle regte voorbehou!

Back