JOIN OUR MAILING LIST


Die lewe se lesse is regtig duur
Pasop watter perd jy opsaal
Jy kan dalk nie afklim wanneer jy wil nie

Wie is aan die stuur?
Jy of die perd, Maat?
Miskien wil jy nie nou al afklim nie?

Jy hou dalk nie van die adres waar jy op afstuur
Dalk is jy klaar daar?
Díe perd wil jou nie afgooi nie

Pasop watter perd jy huur
Dit kom jou dalk duur te staan
Daar is dalk geen keer nie

Alle regte voorbehou

Back