JOIN OUR MAILING LIST


Ek het besef
Met die Here kan ek nie onderhandel nie

Waarvoor sou jy vra?
Om die verlede te verander

Ons kan nie teruggaan nie
Net vorentoe

TROOS: Hy was reeds daar
Hy is gister, vandag en more dieselfde

Genade, onbeskryflik groot
Vir ‘n sondige wêreld, elkeen van ons

Verligting… geen druk
Ek hoef nie met die Here te onderhandel nie!

Alle regte voorbehou

Back