JOIN OUR MAILING LIST


Proe jy soms die sout op jou lippe?
Jou trane word soos krukke

Jou hart is stukkend
Die lewe om jou drukkend

Trane van blydskap of pure smart
Wat gaan aan in jou hart?

Laat hulle vrylik loop
Dis soos om die slegte te sloop

Hy weet van elke traan
Opgevang van die wêreld staan

Proe jy soms die sout op jou lippe?
Dis smart se vingerafdrukke

Alle regte voorbehou

Back