JOIN OUR MAILING LIST



Wat kies jy?
Dood of lewe

�n Logiese afleiding vir my
Jy sou dink: Lewe?

Tog, sommige kies die dood
Ek kan dit nie verduur

Hoekom aangetrokke tot die dood?
Dis so teen die natuur

Wat kies jy?
Dood of lewel

Kom dat God jou bevry
Geen verdere dors met water van lewe

Belofte vir daaglikse brood
Ewige lewe, duur gekoop, duur

Rus belowe in tye van nood
Ek kies lewe in hierdie uur

Alle regte voorbehou

Back