JOIN OUR MAILING LIST


Jy is in die dal van doodskaduwee
En almal om jou praat snert

Hulle weier om gehoor te gee
Op die einde is jy sterk

Sterk vir almal om jou
Wat weier om te hoor

Het goed die pose gehou
10 jare lê nog voor

Jy is in die dal van doodskaduwee
En almal om jou praat snert

Ek, by jou in die die dal van doodskaduwee
Daar hoor ek almal se snert

Kon hul nie kry om op te hou
Dit was regtig goor

Snert uit magteloosheid ontvou
Het ons jou regtig gehoor?

Alle regte voorbehou

Back