JOIN OUR MAILING LIST


Die wolke was vandag sprokiesmooi!
Wit watte die die lug in
Wat �n wonderlike vooruitsig

Hy�t gesê Hy sal ons in die wolke ontmoet
Die belangrikste afspraak
Sien ek jou daar?

Die prys vir almal betaal met bloed
Jy maak saak
Moenie dat die duiwel jou skaak

Elke dag, mooier as mooi
Sonstrale skyn die wêreld in
Silwer rante herhinner aan die Lig

In die son se gloed
Skyn �n reënboog daar
In die wolke, word �n belofte waar

In die wolke, waar storms woed
Waar weerlig sy weg baan
Met ons Redder, eendag saam

Alle regte voorbehou

Back