JOIN OUR MAILING LIST


Almal sit graag hul beste voetjie voor
Wil graag dit lekker maak vir ander
Nou vra ek jou:
Vierdien hul jou beste?

Ek sit my beste voetjie voor
Hou my horende doof vir jou brander
Glimlag net vir die skou
Ordentlikheid op sy beste

Waardeer ander jou daarvoor
Of wil hul jou net verander?
Geen begeerte om jou te bou
Miskien selfsug op sy beste?

Hoekom doen ons dit? Waarvoor?
�n Vermorsing van jouself op ander?
Moet ons dalk ophou?
Jou beste bêre volgens verdienste?

VOORBEELD: God se liefde gee hoop
Maak dit lekker vir ander
Onverdienstelik my beste vir jou
LIEFDE: Kom ons gee ons beste!

Alle regte voorbehou

Back