JOIN OUR MAILING LIST


Geliefdes maak die lewe die moeite werd
Hul word jou asem en rede
Onherroeplik verstrengel
In en deur jou wese

Dan voel jy vrees se greep om jou keel
Al hoe stywer
Moenie ingee nie
HOOP: jou hulp is van ons Skepper

Besef jy hoeveel is hulle werd?
Waardeer jy jul saamwees tye?
Elke oomblik tel
Seëninge van die Here

Alle regte voorbehou 

Back