JOIN OUR MAILING LIST


Onverwags maak dit toe saak
Jou dankie het my diep geraak

Geen geld of geskenke
Net 'n dankie sonder strikke

Hoekom maak dit nog saak?
Ek het hierdie les mos klaargemaak

Ek het erkenning nodig
Geweeg en jy's te lig

Net die Here maak regig saak
Nou moet dit net my werklikheid raak

Alle regte voorbehou

Back