|
|||||||||||||
![]() Afrikaans ![]() English ![]() Lewe ![]() Life |
132. LEWENSLESSE (13 Maart 2011) Die lewe is hard Die lewe tap bloed uit n klip Ek werk al n halwe leeftyd Waar sou ek begin? In die begin het God die hemel en die aarde geskape Elke een doen sy bes Stel die grense vas Los die verlede net daar Sę nee op die regte tyd Die gesproke woord kan nie teruggetrek word nie TROOS: Die Here is altyd daar Logika is n relatiewe konsep Ware liefde n rare verskynsel Stres is soos suurstof Dankie is nooit te laat HOOP: my God is meer as genoeg Spreek woorde van lewe Tyd kan jy nooit terugkry Sien die groter prentjie raak Luister na die Trooster Alle regte voorbehou |
||||||||||||
|
|||||||||||||