JOIN OUR MAILING LIST


Hoe gaan dit vandag?
Voel jy soos in ‘n graf?
Here gee my krag

Vat weg hierdie gevoel
So asof sonder bloed
Help my om weer mens te voel

Moenie dat môre jou onderkry
Jy kan net vandag se plooie uitstryk
Vind weer dit wat jou hart verbly

Hoe gaan dit vandag?
Met of sonder krag?
Kry weer iets wat jou laat lag

Alle regte voorbehou

 

Back