JOIN OUR MAILING LIST


Ek is terug op die punt van die tou
Die keer net �n ander tou
�n Knoop op die punt vir onthou

Voel soos �n voël in �n kou
Ek is besig om weer mure te bou
Moedeloosheid soos �n kombers om my gevou

Here waar is U nou?
Wanneer sal ek tog onthou?
Sy genade is genoeg vir my en jou

Moenie eendag berou
Sien hoe Sy liefde soos �n blom oopvou
Here maak tog gou

Ek hang hier op die punt van die tou
Moenie dat ek verbrou
Moenie vergeet om my te onthou

Alle regte voorbehou

 

Back