JOIN OUR MAILING LIST


Hoekom maak kleur so baie saak?
Ons is almal uit stof geskape

Dit behoort ons nie te traak
Op die einde, almal gekose

In die dood weer eendag almal gelyk
Nie swart, wit, rooi, bruin of geel

Hoekom moet ons als vergelyk?
Elkeen eintlik �n plekkie in die geheel

Instede van om dit te sien as �n bedreiging
Sien andersheid as �n bate

In plek van spoeg as �n belediging
Wees bereid om te gee: �n glas water

Is jy die regte kleur?
Soveel om van te kies

Wie besluit wat is regte kleur?
Ons behoort ons te skaam, sies!

Alle regte voorbehou 

Back