JOIN OUR MAILING LIST


Is jou vrede ook versteur?
Als deurmekaar en omgekeer
My vrede is uit by die deur

Hoekom ek my daaraan steur?
Geen mens sal regtig weet
Dis ‘n perd van ‘n ander kleur

Moenie opklim nie, onthou!
Met moeg en stres voor jou deur
Moenie onder die versoeking vou

As jy opklim, is ‘n kans verbrou
‘n Kans vir vrede verbeur
Dan moet jy maar klippe kou

Alle regte voorbehou

 

Back