JOIN OUR MAILING LIST


Jou tou was op
Hoe lank het jy daar gehang?
Op die punt van die tou
Maar die Here se genade is steeds genoeg

Jou lewe op sy kop
Dit maak my sommer bang
Hoeveel het �n hand na jou uitgehou?
Jou asem en treë was op, jy moeg!

Mense wil nie sien as die lewe jou skop
Wanneer jy daar hang
Op die punt van die tou
Later wil hulle oor jou storie wroeg

Nou, terwyl jy lê sal hulle jou skop
Moenie dat die duiwel jou vang
Jesus bly getrou!
Hy is sterk, al is jy hoe moeg!

Alle regte voorbehou 

Back