JOIN OUR MAILING LIST


Kanker
Sy tassie is vol lelike goed:

Breker
Kragtelose

Sterker
Hulpelose

Ontkenning
Sieker

Ongenadiger
Stukkender

Wreder
Maerder

Dief
Vormlose

Minder
Banger

Benoud…asem…
My skouers…seer…

Suurstof!
Wyk Satan!

Woorde van LEWE:
In al my benoudhede was Hy benoud…

Alle regte voorbehou
Back