JOIN OUR MAILING LIST


Jy weet nie waardeur ek gaan nie!
Pa's reg, ek weet nie!

Pa weet nie waardeur ek gaan nie;
kanker het my ook aangeraak.

Sterk staan!
Positief bly!

Wat is dit?
'n Onbekende toekoms

Pa is nog hier
Maar ook nie

Kanker het Pa kom weg vat
My Pa is weg!

Weer nie asem nie
Asem…

Woorde van LEWE:
Ek is tot alles in staat…

Is ek?
Ek moet dit glo!

Sonder dit het ek geen anker nie.
Niks suurstof…

Ek is tot alles in staat…
Een ding 'n konstant!

Alle regte voorbehou
Back