JOIN OUR MAILING LIST


Pa se pyn…
Morfien…
Dit help.

My pyn…
Geen voorskrif nie…
Wat help?

Mense verstaan nie
Ek verstaan nie
Pa verstaan nie

Jesus verstaan.
Hy't die beker gedrink...
"Ek is die weg, die waarheid en die LEWE…"

Alle regte voorbehou
Back