JOIN OUR MAILING LIST


Ma is my engel
Kan saam met ma lag
Al voel ek om te huil

Nog 'n bietjie geduld
Nog 'n bietjie gee
Nog 'n keer help

Ek's swak
Ek's kwaad
Ek's…ek weet nie

My engel, ma!
Net die regte woord
Perspektief

Ek sal seker nog huil
Nog baie huil
Kan nie nou daaraan dink nie

Weer aangaan
Weer sterk wees
Tot 'n volgende keer

BELOFTE:
Hy sal sy engele aangaande ons bevel gee
om ons te bewaar

Alle regte voorbehou
Back