JOIN OUR MAILING LIST


Hoe wys 'n mens liefde?
Omgee
Versorging
Opoffering
Jouself tweede stel

Hoe wys 'n mens liefde?
Sommiges sê liefde is nie 'n gevoel nie,
dis 'n aksie:
Die minste wees
Vriendelikheid
Nog 'n guns
Stilbly
Sou jy weet dat ek jou liefhet?

Hoe wys 'n mens liefde?
Aksies spreek harder as woorde!
Teenaksie?
Frustrasie
Kortaf wees
Ongeduld
Streng

Hoe wys 'n mens liefde?
HOOP:
Want God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste seun gegee het
Agape liefde
In God is dit volmaak!
Ek het Pa lief!

Alle regte voorbehou
Back