JOIN OUR MAILING LIST


hy loop rond soos ‘n brullende leeu
om te vernietig

onthou! dat hy verslaan is

plant gedagtes wat torment
om te vernietig

onthou! om hom te bestraf in Jesus naam

soos ‘n wolf in skaapklere
om te vernietig

onthou! dat die Here gedagtes van vrede en ‘n hoopvolle toekoms aangaande ons koester

saai konflik
om te vernietig

onthou! dat die vyand op sewe paaie van ons sal wegvlug

Alle regte voorbehou
Back