JOIN OUR MAILING LIST


Ek wil praat maar...
Ek kan nie vir my suster sê ek wil my man met �n koppie gooi nie
Dan spring sy op en hardloop weg
So ek moet maar stilbly

Nou vra jou Pa vir my
Het jy iets teen my?
Ek sê nee, want ek kan nie ja sê nie
Is jy kwaad vir my?
So ons lag daaroor! Dis al wat oorbly.

~ Ma

Alle regte voorbehou
Back