JOIN OUR MAILING LIST


Hê hê hê!
Gee gee gee!
Nog nog nog!
Meer meer meer!

Almal wil iets hê
Staan reg om weer te gee
Skok�my put is leeg
Dolleeg�daar is nie �n druppel oor nie

Kalmte�of is dit?
Ek haal asem
Ek funksioneer
Al voel ek dood

Emosieloos
Geen gedagtes
Gevoelloos
Niks�

Staan op
Werk
Eet
Slaap

REDDING: Hy het gekom sodat ons lewe in oorvloed kan hê
My redding: my put is leeg
Jy kan nie gee wat jy nie het nie
GENADE: My beker loop oor

Alle regte voorbehou
Back