JOIN OUR MAILING LIST


Hy kruip in die skadus weg
Wag sy kans af
Sodat jy om jou lewe kan veg

Bitter, bitterder, bitterste
Galbitter
Mara, Mara

Wees versigtig en paraat
Moenie vir hom 'n pinkie gee nie
Hy sal die lewe uit jou vraat

Jesus, help my om nie bitter te word nie
Help my om te aanvaar
Bewaar asseblief my hartjie

Woorde van BELOFTE:
Ek sal jou van jou wonde gesond maak
Ek is reg vir nog 'n rondte.

Alle regte voorbehou
Back