JOIN OUR MAILING LIST


Ek probeer my bes
Wat 'n les: Shut-up!

Glimlag, probeer maar weer


Wat maak 'n mens?

Ek dink ek is op die oomblik in 'n automatiese rat

Glimlag, sonder dat dit binne my lag


Ons almal doen ons bes

Wat nou?
Is dit goed genoeg?

Ons word gesê wat om te verwag

Maar wetie of dit beter is nie
Tog help dit met die automatiese rat


Ons is swak na 4 dae

Pa is swak

Jesus is sterk

Wat maak ons nou?

Gaan maar weer aan

Daar is nie tyd vir moeg nie

Alle regte voorbehou
Back