JOIN OUR MAILING LIST


Pa kry swaar
Hulle sê was, smeer en omdraai
Ek is in twee geskeur
Maar dis nie meer lekker vir Pa nie


Ek wens ek kon Pa neerlê waar daar nie pyn is nie

Pa het so maer geword

My hart is stukkend

In ‘n koma

Jesus kom haal hom!

Antwoord op gebed

My hart breek

Ek gaan Pa so baie mis

Kalmte; dankie Jesus!

Hartseer; Pa is nie meer hier
Dit was te gou
Maar liewers by Jesus


Alle regte voorbehou
Back