JOIN OUR MAILING LIST


Dankie Jesus
Vir genade, nie uit verdienste

Dankie Jesus

Vir nog krag, wanneer ons kragte faal

Dankie Jesus

Vir U oneindige liefde

Dankie Jesus

Vir verhoorde gebede

Dankie Jesus

Vir U voorsiening

Dankie Jesus

Vir U bloed gestort vir my

Dankie Jesus


Alle regte voorbehou
Back