JOIN OUR MAILING LIST


Liefste Pappa
Jy is die heel beste in die wêreld

Jou geloof het nooit gewankel nie

Hy’t vandag ‘n pêrel kom haal


Ek gaan jou baie mis

My liefste Pappa het als gegee

Jy was onselfsugtig en vol liefde

'n Voorbeeld van hoe ons moet lewe

Oral waar jy gekom het, het jy harte aangeraak

Ek sal aangaan met blye verwagting

Ons sal mekaar weer in die wolke ontmoet

Wat ‘n wonderlike vooruitsig


Liefste Pappa

My liefste Pappa

Ek is bly dat jy nie meer ly

Maar baie hartseer omdat jy skielik nie meer hier is nie

Niemand sal jou plek kan inneem

Onvervangbaar kosbaar vir ons

Mis jou klaar my liefste Pappa
Verlange in die plek van kanker


Kanker, jy het nie gewen

Liefste Pappa

My liefste Pappa
Veilig nou in Jesus se arms

Alle regte voorbehou
Back