JOIN OUR MAILING LIST


Ek was en is nie ‘n verpleegster nie
Alles het ek net uit liefde gedoen

Liefde, ‘n bron van krag


Nou het ek nog baie liefde oor
Maar Pappa is nie meer hier nie

Weet
Pa hoe lief ek Pa het?

Liefde het my in staat gestel
God is Liefde

Toe ek swak was, was Hy sterk


Boetie het die berg aangespreek

En God het verhoor

Pappa is huis toe


U Bloed oor al my geliefdes
Heer
Beskerm en bewaar hulle
Laat ons almal saam weer eendag in die wolke ontmoet


Mis jou tonne
Ekt jou so lief
Nie nog een dag sou ek jou terughou

Alle regte voorbehou
Back