JOIN OUR MAILING LIST


Die eelte sal mettertyd verdwyn
Geen teken oor van die pyn


Binne sal die gemis altyd bly

Tot ons jou weer eendag in die wolke kry


Tot weersiens my liefste Pappa

Kyk mooi na hom Onse Vader!

Alle regte voorbehou
Back