JOIN OUR MAILING LIST


Jy het my soveel gedra in die laaste week
Daarvoor sê ek net dankie

Wanneer kragte faal het jy opgedaag


Dankie vir jou mooi gebed
Opreg en direk na God’s troon
Die Amen op al ons gebede


Baie dankie Boetie

Dat jy Sy hartsnaar aanraak
Vir
Pa baie lyding gespaar

Dankie, dankie, dankie!

Jy’t my sommer moed gegee

Ek is so lief vir jou


Alle regte voorbehou

Back