JOIN OUR MAILING LIST


Ekt nou die oggend vir Pa gebid
Toe onthou ek…

Pa is nou in die hemel

Ek voel bang
My gebedskrygers word al minder
Mamma is nog daar :)

Trane brand agter my oë
Ek mis Pa so geweldig baie

Maar nie nog een dag van lyding nie!


Jesus tree vir my in

Moet my asseblief nie vergeet nie
Ek gee my sorge oor aan U

Alle regte voorbehou
Back