JOIN OUR MAILING LIST |
53. ALLES LYK ANDERS (28 Des 2008)
Pa sal nooit kon raai
Watter leemte Pa gelaat het nie
Alles lyk anders!
Niks voel regtig reg nie
Ek sal nou moet sterk word
Pa se plek vol staan
Maar hoe?
Ek is so anders as Pa
Als is anders noudat Pa weg is
Op die Heer vertrou
Hy gee nuwe krag
Als het Hy mooi gemaak op Sy tyd
Alle regte voorbehou
Watter leemte Pa gelaat het nie
Alles lyk anders!
Niks voel regtig reg nie
Ek sal nou moet sterk word
Pa se plek vol staan
Maar hoe?
Ek is so anders as Pa
Als is anders noudat Pa weg is
Op die Heer vertrou
Hy gee nuwe krag
Als het Hy mooi gemaak op Sy tyd
Alle regte voorbehou
Back |