JOIN OUR MAILING LIST


U genade was genoeg vir my
In my swakheid is U sterk

Liefde uit God se hand
Het my gedra elke dag
U het my begenadig met U liefde

Liefde om die onmoontlike te oorkom


Net in Liefde is dit moontlik
Die liefde bedek alles

Opgee was nooit ‘n opsie nie

Al het dit soms onmoontlik gevoel
Daar was altyd nog ‘n tree in Liefde

Nog ‘n asemteug in Liefde
Weer probeer in Liefde


Geduld in Liefde

Dit is die geheim

Weet net nie of jy dit sal hoor nie

Leer op die harde manier

Deur self die paadjie te loop

In liefde is U wil moontlik

Onvoorwaardelike Liefde
Genoeg vir my en jou


Alle regte voorbehou
Back