JOIN OUR MAILING LIST


Vandag het jy my geseën
My hart aangeraak

Onselfsugtig gegee


Ek wil baie dankie sê

Is dankie groot genoeg?
Woorde kan nie sê wat jy vir my beteken nie


Dankie dat jy soveel omgee
My bemoedig wanneer ek in die dal loop

Saam bly is wanneer ek op die kruin is


My Friend, so opreg

Spesiaal deur God gestuur

Om vir my tot seën te wees

Ek kan eintlik net bid
Dat God hemelvensters oopmaak

Seëninge stortreën oor jou

Baie dankie my Friend

Jy is so spesiaal
Moet dit nooit ooit vergeet of betwyfel nie!


Alle regte voorbehou
Back