JOIN OUR MAILING LIST


Ek het lank gewonder
Geloof en jou werklikheid

Hoe bring jy dit saam?


Die les in die Bybel leer
Om
nie na die golwe te kyk
Maar om jou oë op Jesus te hou

Toe hoor ek nou die dag
�n Openbaring
Laat ek jou vertel

Feite is dit wat ons kan sien

Wetenskaplike toetse kan dit staaf

Kortom, dis die wêreld se waarheid


Waarheid is wat die Woord van ons sê

Deur Sy wonde is ek genees

Dit is iets wat jy nie kan sien nie


Geloof is dan
Om die Waarheid te glo
Met jou hele wese aan te neem


Ten spyte van feite

Om
jou oë op Jesus te hou
Op die golwe te loop


Dit is nie blindelinge ontkenning nie

Slegs jou keuse om die Waarheid te glo

Jy sal self moet kies


Feite of die Waarheid?

Maak die regte keuse vandag
Net jy kan kies!

Alle regte voorbehou
Back