JOIN OUR MAILING LIST


Om die pad saam met kanker te stap
Dit is gewis nie maklik nie


Of jy nou iemand versorg of self ly

Dis ‘n baie lang pad


Vir al die lelike goed in kanker se tas

Is daar goeie goed saam


Omgee, Liefde, Teerheid,
Genade, Vrede en Krag

‘n Geleentheid vir die Goeie om te oorwin
‘n Glas water vir ‘n reisiger


Dankie vir my reis op díe pad

Dat U elke tree saamgeloop het


Wees met almal, nog op die pad
Vermenigvuldig almal se goeie, Amen!


Alle regte voorbehou
Back