JOIN OUR MAILING LIST


Pa het die verskil geken
Geweet van die wêreld se feite

Geglo in die Waarheid


Dit was nie blindelingse ontkenning nie
Net sy keuse om die Waarheid te glo

Nie bang om dit te spreek nie


“Ek kan nie kla nie. Die Here is goed!”
Glo eerder die Waarheid
Wees net bewus van die feite

Besef waar jou heil lê

Kyk op en verwag jou Verlosser

Hy sal jou nie verlaat nie


Hy was in al ons benoudhede saam met ons benoud
Hy het gesê hy sal ons uit ons benoudhede red

Hy het gegaan om vir ons plek te berei

Alle regte voorbehou
Back