JOIN OUR MAILING LIST


Na als, is ek net �n toeskouer
Nog pyn en lyding

�n Ander se dal van doodskaduwee


Soveel onnodige dood
Was hulle gereed?

Vandag �n selfmoordbomaanval gesien
 
Nee! Onststellend en hartseer

In een oomblik weggeblaas

Die dief wat lewens steel

Het hul ooit die goeie nuus gehoor?

Van vergifnis en ewige lewe

Van God se liefde


Of is dit vir ewig te laat?

�n Verskriklike ewigheid in �n vlammehel

Wees hul genadig, o God


Wees ons genadig

Gaan ons nie verby
Verlos ons van die bose


Na als, is ek net �n toeskouer

Here, hoor my gebed
Laat hulle nie verlore gaan nie!

Alle regte voorbehou
Back