JOIN OUR MAILING LIST


Het iemand al vir jou gesê?
Jesus het jou lief!

Hy het gesterf vir jou,
sodat jy nie verlore mag gaan nie


Het jy al gehoor?

Hy het gegaan om vir jou plek te berei
Hy kom weer,
om jou te haal


Is dit nie wonderlike nie?

Ons is vergewe, geseënd, genees,

gekose, vrygekoop en geliefd

Koningskinders!

Moenie dit mis nie

Gee jou hart vir Hom

Hy is getrou
Moenie langer wag: Kies vir Jesus!

Alle regte voorbehou
Back