JOIN OUR MAILING LIST


jul toekoms reeds uitverkoop
geruil vir �n paar stukkies silwer
lewens is mos deesdae niks werd nie

in jul agterplaas die wêreld se skroot
het jul Judas een oomblik gehuiwer?
gewonder hoekom ander nie die skroot wou hê nie

volgens sommige die skade onomkeerbaar
mense sterf orals �n lelike dood
die wêreld kyk anderpad

die prys wat julle betaal onberekenbaar
uitverkoop aan die dood
wonder net, is daar nog silwer in Judas se sak? 

Alle regte voorbehou

Back