JOIN OUR MAILING LIST


hoekom word ons aangetrek
soos magnete
na die donker van die lewe

die positiewe moeilik om te glo
asof negatiewe pole
die goeie wegstoot

lag is lekkerder as huil
behalwe blydskapstrane
liewers dan tot die positiewe aangetrokke

kom ons vier die lewe
gee meer tyd vir die goeie
en stoot die slegte weg

alle regte voorbehou

Back