JOIN OUR MAILING LIST


soos aasvoëls
daar om te buit
wanneer jy val
sal jou nie ophelp
pik eers jou linker
en dan regteroog uit
regte opportuniste
sit rond en wag
nog een druppel bloed
niks is ooit genoeg
vertoef dan nog
by jou bene
hulle sirkel in die lug
met hul swart en wit vere
soos engele van die dood

alle regte voorbehou

Back