JOIN OUR MAILING LIST


vier jaag hom
een ‘n reus
hy hardloop, hulle volg

dis ‘n droom
eintlik ‘n nagmerrie
nee, ‘n seën

toe is sy daar
gewapen met ‘n swaard
tweesnydend, die Woord

die reus se bene
afgekap, ook sy arms
en toe sy kop

oorwinning behaal
met die Woord
in vele lewens

laat U wil geskied
ek sal voortgaan
U bloed gestort vir ons

Alle regte voorbehou

Back