JOIN OUR MAILING LIST


Jy laat my aan Josef dink
Getrou ondanks alles:

Hy is in ‘n put gegooi

As slaaf verkoop

Valslik beskuldig

In die tronk gegooi

Maar God het hom geëer

Weer opgehef

God het groot planne vir hom gehad

Hom gebruik om die wêreld in hongersnood te voed

God het vir jou ook groot planne
Hy sal Sy goeie werk in jou volbring


Onthou Hy is nooit laat

Altyd betyds
Op die regte tyd

Maak Hy die deure oop

Getrou aan Sy woord

Tot aan die einde van tyd

Alle regte voorbehou
Back