JOIN OUR MAILING LIST


daar is baie lesse wat ek moet leer
Here, stuur hul vroeg in my lewe
wanneer ek nog baie krag het

skaaf elke dag net een keer
sodat nie net pyn my omgewe
werk sagkens en hou my uit die net

Here, open my oë sodat ek maklik leer
al my lesse in hierdie lewe
dra my wanneer ek nie meer krag het nie

party lesse kom weer en weer
Here moet my nie begewe
Here, hoor my gebed

Alle regte voorbehou

Back