JOIN OUR MAILING LIST


Hoe lyk dit?
donker, donkerder, donkerste
pikswart sonder enige lig

Hoe voel dit?
soos ‘n put sonder ‘n druppel water
kurkdroog soos woestynsand

Hoe?
drukkend, swaar en benoud
asof suurstof te min raak

So hoe gemaak?
HOOP: niks sal jou skei
Hy het die beker gedrink

Alle regte voorbehou

Back